Opkomende Toere

Bootrit op die see van Galilea

Doop in die Jordaanriver (opsioneel)

Dooie See ervaring

Ein Gedi Poele

Tuin van Getsemane

Beplande Toere

GEBEDS PELGRIMSTOG VIR GESINNE EN STUDENTE

9-19 November 2023

AVONTUUR TOER VIR MANS- LOOP IN SY VOETSPORE IN SY LAND

11-18 Maart 2024

GEBEDS PELGRIMSTOG

(Families & Enkellopendes)

13-24 Junie 2024

VROUE GEBEDSTOER

7-17 November 2024

Besonderhede & Reisplan

GEBEDS PELGRIMSTOG NA ISRAEL 

LOOP IN SY VOETSPORE, ERVAAR SY HART IN SY LAND

Basiese Toer Opsomming
  •  2 Nagte op vlugte

  • 9 Volle dae in Israel

  • 8 nagte in Israel

Die program sluit daaglikse tye van lofprysing, aanbidding, gebed en toewyding in terwyl jy die genoemde plekke besoek. Verwag om ‘n gemiddeld van 10 000 treë per dag te stap.

Ingesluit by jou toerpakket
  • Direkte retoervlugte

  • 2 of meer Persone wat ‘n kamer en badkamer deel

  • Die meeste ontbyt en aandetes is ingesluit.

  • Toegangsfooie tot geskeduleerde besigtighede

  • Pasgemaakte reisrugsak vir handbagasie

  • Geestelike leiding deur Dr Sakkie & Leandra Olivier

Belangrike Openbaarmaking
  • Bogenoemde reisplan is verteenwoordigend en onderhewig aan verandering.

  • Die program sal baie vrye tyd toelaat vir inkopies, gebed of om van Jerusalem se vele terreine te besoek.

  • Die finale gedetailleerde toerskedule en program sal gedurende die maand voor die toer, gekommunikeer word